Wanneer jou stryd met oorgewig en "sy is net groot gebou en mollig" jou lewe se norm is ,
Dan is dit vir jou
*meer as net gewigsverlies,
*meer as net bloedsuiker beheer , *meer as net beter gesondheid.
Dit is ook
Nuwe Selfvertroue,
Die Ontvlugting van ñ gekneusde Selfbeeld!
Dit beteken ook ñ Siel en liggaam wat vlerke kry en nuwe lus vir die lewe
Begin vandag nog met die nuwe jy sonder om honger te ly